GERIEWE
Terwyl Wagenbietjieshoek die beste van ‘n landelike en outentieke Suid-Afrikaanse landgoed bied, word die geriewe van 'n moderne leefstyl nie misgekyk nie.
- Knus klubhuis-fasiliteite, wat 'n swembad insluit
- Draadlose breëbandtoring, slim weggesteek in 'n kerktoring
- 3G Vodacom toring
- Plaas-deli met die beste organiese produkte vanuit die omliggende areas
- Deli bestelling- en afleweringsdiens
- Landingstrook vir ligte vliegtuie naby die landgoed
- Volledige stalfasiliteite
- Huishoudelike- en tuindienste
- 24 uur sekuriteit met grensheinings en toegangsbeheer
