LIGGING
SENTRAAL TOG AFGESONDERD
Wagenbietjieshoek bied aan sy eienaars 'n allesomvattende ervaring ten opsigte van leefstyl en skoonheid en is geleë teen die agtergrond van een van Suid-Afrika se mees asemrowende landskappe. Die landgoed is in die Foreldriehoek en kan maklik bereik word vanaf omliggende areas en dorpe in Mpumalanga.
- Nelspruit, die ekonomiese brandpunt van Mpumalanga
- Die wêreldbekende Kruger Nasionale Wildtuin met die Groot 5
- Pelgrimsrus, een van Suid-Afrika se oudste myndorpe
- Sabie
- Witrivier
- Hazyview
- Graskop
- Dullstroom
- Lydenburg
- Machadodorp
- Badplaas
- Wateval Boven
- Waterval Onder
