THE COLONIAL
The Colonial bestaan uit 15 standplase en is ontwerp om die leefstyl van die afgesonderde Setlaars uit te beeld. Boustyle is hoofsaaklik koloniale stoep-huise met statige verandas wat deel vorm van die die vloeiende landskap
Die groot standplase het 'n grootse uitsig oor die berge en vleie en word omring deur lieflike graslande. Hierdie dorpie is bekend vir sy unieke inheemse plantegroei en vele veldblomme
Ideaal vir gesinne, naby aan die Central Village en daaglikse geriewe, met uitstekende toegang tot nabygeleë roetes en ongerepte plaasgebied.
- Groot Koloniale stoep-huise
- Eksklusiewe erwe
- Grootse uitsigte oor die berglande, platorand en vleiland
- Naby aan die Central Village
- Pragtige graslande
- Vele inheemse veldblomme
