DIE ONTWIKKELING

'N ONTWIKKELING GEVORM VOLGENS DIE LANDSKAP

Die anker-argitekstyl by Wagenbietjieshoek reflekteer die styl van huise uit die Ou-Transvaalse era. Spesiale aandag is geskenk aan die ligging van die huise om die beste moontlike afsondering en privaatheid te verseker. Die laedigtheid ontwikkeling sal uiteindelik slegs 2% van die beskermde grasland beslaan.


Gemeenskappe sluit in:
  • The Central Village
  • The Colonial
  • Lake Houses
  • Wagenbietjies Junction
  • The Working Farmstead
  • The Grove
  • The Mountain Retreat