terug

THE GROVE


The Grove bestaan uit 19 standplase en is geleë op die uitgestrekte grasveld in die boonste gedeelte van die Wagenbietjieshoek Landgoed. Hierdie dorpie bied 'n wegbreekplek tussen heuwels en twee waterstrome en word omring deur die inheemse bos van die Mpumalanga Hooglande.

The Grove verteenwoordig die atmosfeer van die afgesonderde Skotse Hooglande, met bouregulasies soortgelyk aan die van ruim ou Engelse kliphuise. The Grove het dus 'n gevoel van 'n klein Engelse dorpie waar die huise herinner aan tradisionele opstalle en waenhuise, Engelse kothuise en meulens. Standplase is uitgelê om aan huiseienaars 'n gemeenskapsgevoel te bied waar hulle steeds stille afsondering en privaatheid kan geniet.

  • Geleë tussen twee waterstrome
  • Digte inheemse bosse, bome en bergskeure
  • In 'n kloof
  • Engelse nedersetting in die boonste gedeelte van die plaas, met asemrowende uitsig


FOTOGALERY